Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SA sanger gekaap, ontvoer in Jhb

$
0
0

ʼn Suid-Afrikaanse sanger is vanoggend buite sy huis in Melville in Johannesburg na berig word gekaap en ontvoer.

Vusi Nova en nog ʼn persoon is in die vroeë oggendure glo deur vier verdagtes ontvoer.

Nova is later vrygelaat en in sy onderklere in ʼn park in Soweto-omgewing
gevind.

Maroela Media berig die ander persoon is ongedeerd in die Riverlea-omgewing gevind.

The post SA sanger gekaap, ontvoer in Jhb appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!