!['SYFERS VAN TOERISME IN SA ALLES LEUENS'](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/malusi-gigaba-150x150.jpg)
Die DA sê Finansminister Malusi Gigaba se bewering dat die opposisieparty se onthullings dat hy reeds ‘n bedrag van R10 miljard goedgekeur het om die Suid-Afrikaanse Lugdiens te red die onderhandelings in gedrang gebring het, is misleidend.
Alf Lees van die DA het die onthulling eergister in die Parlement gedoen.
Hy sê die ANC-regering weet al tien jaar lank dat die lugredery ernstige probleme ondervind.
The post “Minister Gigaba moet ophou draaie loop oor SAL” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.