Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Man brand los op konsertgangers in Hillbrow teater

$
0
0
Man brand los op konsertgangers in Hillbrow teater

Die polisie is opsoek na ‘n verdagte wat gister op konsertgangers in die Hillbrow teater in Johannesburg losgebrand het.

Die verdagte was ontevrede omdat sy selfoon gesteel is en het op die verhoog gespring waar ‘n orkes opgetree het.

Hy het gedreig om die orkes te onderbreek as hy nie sy selfoon kry nie, waarna konsertgangers probeer ingryp het.

Een persoon is dood en agt ander is gewond.

Die teater se direkteur, Gerard Bester, sê in ʼn verklaring die bestuur en personeel by die teater is geskok en hartseer oor die traumatiese en gewelddadige voorval.

The post Man brand los op konsertgangers in Hillbrow teater appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!