Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

DA stuur versoekskrif vir vroeë verkiesing

$
0
0
"OVK moet streng optree teen ANC se kospakkiesverkiesingsveldtogte" - Mmusi Maimane

Die DA het ‘n internet-versoekskrif van stapel gestuur vir ‘n vroeë verkiesing.

Die opposisieparty sê sy mislukte mosie van wantroue teen president Jacob Zuma in die Parlement het getoon dat die meeste ANC-LP’s enigiets sal doen om ‘n korrupte leier te beskerm.

Volgens die DA het Suid-Afrikaners hulle vertroue in die regerende party verloor.

The post DA stuur versoekskrif vir vroeë verkiesing appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!