Die top-universiteit in Afrika
Die Universiteit van Kaapstad is volgens die jongste wêreldranglys vir universiteite dié top-universiteit in Afrika. Die universiteit beklee die 191ste plek uit byna ‘n duisend universiteite regoor die...
View Article700 huise geraak deur brande
Die Wes-Kaapse LUR vir ekonomiese ontwikkeling, Alan Winde, het bekend gemaak dat tot 700 huise moontlik in woongebiede en op plase geraak is deur die verwoestende brande in Knysna en Plettenbergbaai....
View Article3 kinders sterf in brand
Drie kinders van drie, ses en 13 jaar oud is in die vroeë oggendure dood toe ‘n houthut in Valhalla Park buite Kaapstad deur ‘n brand in puin gelê is. Polisiewoordvoerder, luitenant-kolonel André...
View ArticleHelen Zille se tugverhoor
Die DA se tugverhoor van die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, sal aanstaande maand plaasvind. ‘n DA-paneel het vanoggend agter geslote deure met Zille en haar regsverteenwoordiger, Gert van der Linde,...
View ArticleTheresa May gaan nuwe regering form
Die Britse eerste minister, Theresa May, sê sy gaan ‘n nuwe regering saam met Noord-Ierland se Demokratiese Unioniste Party (DUP) vorm wat sekerheid vir die toekoms kan voorsien. Sy het ná ‘n besoek...
View ArticleVolskaalse ondersoek na Eskom
Die parlementêre komitee oor Openbare Ondernemings gaan met ‘n volskaalse ondersoek na Eskom begin. Die DA het die ondersoek aangevra en volgens die party se woordvoerder, Natasha Mazzone, sal daar op...
View Article“SA sal nie militêre staatsgreep in Lesotho duld nie”
Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Maite Nkoana-Mashabane, sê Suid-Afrika sal nie ‘n militêre staatsgreep in Lesotho duld nie. Sy het gereageer op die weiering van die leër van...
View ArticleKommer oor fopnuus-webwerwe
Die Suid-Afrikaanse Redakteursforum (Sanef) het sy kommer uitgespreek oor fopnuus-webwerwe wat voortdurend onakkurate inligting onder die dekmantel van ware nuus publiseer. Sanef se voorsitter,...
View ArticleKredietgradering: Zuma kry die skuld
President Jacob Zuma kry die skuld vir Vrydagaand se afgradering van Suid-Afrika deur die kredietgraderingsagentskap, Moody’s Investor Service. Die waarnemende hoofsekretaris van Fedusa, Riefdah Ajam,...
View ArticleKommer oor voëlgriepvirus in Zimbabwe
Die Suid-Afrikaanse pluimveebedryf is bekommerd oor die uitbreking van die voëlgriepvirus, H5N8, in Zimbabwe. Die bedryf meen dit kan katastrofiese gevolge hê as die virus na Suid-Afrika versprei. Die...
View ArticleRenosterhorings op Hong Kong Lughawe gevind
Renosterhorings met ‘n straatwaarde van byna R5 miljoen is die naweek op die Hong Kong Internasionale Lughawe gekonfiskeer. In een van twee voorvalle is ‘n 46-jarige man in hegtenis geneem nadat...
View ArticleLonden-terreuraanval: 21 al gearresteer
Nog ‘n man is in hegtenis geneem in verband met die onlangse terreuraanval in Londen wat die getal arrestasies op 21 te staan bring. Volgens die polisie word die 19-jarige en ses ander verdagtes nog...
View ArticleBrande: Toerisme-bedrywighede gaan voort
Die toerismebedryf in die Suid-Kaap het ‘n groot knou gekry weens verlede week se verwoestende brande by Knysna en Plettenbergbaai. Volgens die Wes-Kaapse LUR, Alan Winde, is minstens 24...
View ArticleEksamens uitgestel weens staking
Die onderrig van duisende skoolkinders in Mpumalanga het feitlik tot stilstand gekom en eksamens is uitgestel weens ‘n sloerstaking deur onderwysers. TimesLive berig dat onderwysers reeds vir die...
View ArticleWinkeleienaar deur 3 rowers doodgeskiet
Die 26-jarige eienaar van ‘n winkel is vanoggend in Doonside by Amanzimtoti in Kwazulu-Natal doodgeskiet. Die polisie se kolonel Thembeka Mbhele sê die man was besig om die winkel oop te sluit toe hy...
View ArticleMianmar: 62 liggame uit see gehaal
Reddingswerkers van Mianmar het reeds die liggame van 62 mense uit die see gehaal nadat ‘n militêre vliegtuig met 122 mense aan boord verlede Woensdag in die Andaman See neergestort het. Nege van die...
View ArticleZuma dien verklaring in teen DA se hofaansoek
President Jacob Zuma het in die Hooggeregshof in Pretoria aansoek gedoen om ’n voorwaardelike teen-aansoek in reaksie op die DA se hofaansoek oor die Openbare Beskermer se regstellende stappe in...
View ArticleNuuskonferensie oor afgradering gekanselleer
Die minister van Finansies, Malusi Gigaba, het ‘n nuuskonferensie wat hy vanmiddag oor Moody’s se afgradering van Suid-Afrika se staatskuld sou hou, gekanselleer. Hy sê in ’n verklaring hy moet vandag...
View Article20 000 plase in Mei te koop aangebied
Meer as 20 000 plase regoor Suid-Afrika is in Mei vanjaar te koop aangebied. Die voorsitter van Agri Development Solutions, Johann Bornman, het aan Netwerk24 gesê dit is die eerste keer in die...
View ArticleNieu-Seeland wil blinde, gestremde meisie (5) deporteer
ʼn Hooggeregshof in Nieu-Seeland het uitspraak gelewer ten gunste van die owerhede dat ʼn blinde, gestremde vyfjarige meisie terug na Suid-Afrika gedeporteer moet word weens haar mediese toestand. Die...
View Article