Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Kommer oor voëlgriepvirus in Zimbabwe

$
0
0
Kommer oor voëlgriepvirus in Zimbabwe

Die Suid-Afrikaanse pluimveebedryf is bekommerd oor die uitbreking van die voëlgriepvirus, H5N8, in Zimbabwe.

Die bedryf meen dit kan katastrofiese gevolge hê as die virus na Suid-Afrika versprei.

Die bedryf sê alles moontlik sal gedoen word om dit te keer en hy is ook gereed om dit te hanteer.

Die uitbreking van die virus in Zimbabwe volg op uitbrekings in Egipte, die Demokratiese Republiek van die Kongo en Uganda vroeër vanjaar.

The post Kommer oor voëlgriepvirus in Zimbabwe appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!