Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Renosterhorings op Hong Kong Lughawe gevind

$
0
0
Renosterhorings op Hong Kong Lughawe gevind

Renosterhorings met ‘n straatwaarde van byna R5 miljoen  is die naweek op die Hong Kong Internasionale Lughawe gekonfiskeer.

In een van twee voorvalle is ‘n 46-jarige man in hegtenis geneem nadat horings ter waarde van meer as R800 000 in sy besit gevind is.

Hy is gearresteer nadat hy op ‘n vlug vanaf die O R Tambo Internasionale Lughawe aangekom het.

The post Renosterhorings op Hong Kong Lughawe gevind appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!