Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Zuma dien verklaring in teen DA se hofaansoek

$
0
0

President Jacob Zuma het in die Hooggeregshof in Pretoria aansoek gedoen om ’n voorwaardelike teen-aansoek in reaksie op die DA se hofaansoek oor die Openbare Beskermer se regstellende stappe in verband met staatskaping teen hom.

Zuma het ’n beëdigde verklaring by die hof ingedien waarin hy ‘n aansoek van die DA dat hy verplig moet word aan die stappe te voldoen, teenstaan.

Die saak sal op 12 en 13 September aangehoor word.

The post Zuma dien verklaring in teen DA se hofaansoek appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!