Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Mianmar: 62 liggame uit see gehaal

$
0
0
Mianmar: 62 liggame uit see gehaal

Reddingswerkers van Mianmar het reeds die liggame van 62 mense uit die see gehaal nadat ‘n militêre vliegtuig met 122 mense aan boord verlede Woensdag in die Andaman See neergestort het.

Nege van die liggame wat herwin is, was dié van kinders.

Die vliegtuig het soldate en hul familielede op ‘n weeklikse vlug van kusdorpe na Mianmar se grootste stad, Yangon, vervoer toe die ongeluk gebeur het.

Die wrak van die vliegguig is nog nie gevind nie.

The post Mianmar: 62 liggame uit see gehaal appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!