Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Nuuskonferensie oor afgradering gekanselleer

$
0
0

Die minister van Finansies, Malusi Gigaba, het ‘n nuuskonferensie wat hy vanmiddag oor Moody’s se afgradering van Suid-Afrika se staatskuld sou hou, gekanselleer.

Hy sê in ’n verklaring hy moet vandag ’n vergadering van die ANC se leiers bywoon en môre vergader hy met die staatsdepartemente wat met die ekonomie verband hou.

Gigaba het Saterdag in ‘n verklaring gesê die kabinet het goedkeuring gegee vir vandag se nuuskonferensie om die media ten volle in te lig oor die regering se beoogde ingryping om die uitdagings in die ekonomie die hoof te bied.

The post Nuuskonferensie oor afgradering gekanselleer appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!