Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Theresa May gaan nuwe regering form

$
0
0
Theresa May gaan nuwe regering form

Die Britse eerste minister, Theresa May, sê sy gaan ‘n nuwe regering saam met Noord-Ierland se Demokratiese Unioniste Party (DUP) vorm wat sekerheid vir die toekoms kan voorsien.

Sy het ná ‘n besoek aan Buckingham-paleis, waar sy Koningin Elizabeth om toestemming gevra het om ‘n nuwe regering saam te stel, gesê net haar Konserwatiewe Party kan ‘n wettige regering vorm nadat hulle die meeste setels en stemme in gister se verkiesing gewen het.

May sê sy sal ook saam met vriende en bondgenote van die DUP voortgaan met Brexit.

The post Theresa May gaan nuwe regering form appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!