![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-69-150x150.png)
Die Wes-Kaapse LUR vir ekonomiese ontwikkeling, Alan Winde, het bekend gemaak dat tot 700 huise moontlik in woongebiede en op plase geraak is deur die verwoestende brande in Knysna en Plettenbergbaai.
Dit is egter nog net ‘n voorlopige syfer.
Intussen sê die hoof van Eden-rampbestuur, Gerhard Otto, ‘n stormsterk wind word môre verwag wat brande weer buite beheer kan laat woed.
Hy sê alle nodige voorbereidings word getref om dit te voorkom.
The post 700 huise geraak deur brande appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.