Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Arbeidshof beslis teen Samwu-lede

Die Arbeidshof in Johannesburg het ’n tussentydse hofbevel uitgereik wat die staking deur lede van die munisipalewerkersvakbond, Samwu, in die Mangaung-metro in Bloemfontein onbeskermd en onwettig...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

VF Plus vra dringende ondersoek na Knysna-brande

Die leier van die Vryheidsfront Plus, Pieter Groenewald, sê die oorsaak van die verwoestende brande in die Knysna-gebied moet dringend ondersoek word en die bevinding moet so spoedig moontlik aan die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

EFF hof toe oor Guptas se SA burgerskap

Die EFF wil hof toe gaan om die Suid-Afrikaanse burgerskap van die omstrede Gupta-familie te herroep. Die party sê in ‘n verklaring hulle het betroubare inligting dat die Departement van Binnelandse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Voorsitter van Eskom bedank

Die DA sê hy vind die laataand-bedanking van die voorsitter van Eskom se direksie, Ben Ngubane, hoogs verdag. Die aankondiging is ná elfuur gisteraand in ‘n verklaring deur die minister van Openbare...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou (61) op plaas aangeval: Man kry borgtog

Een van die twee mans wat daarvan verdink word dat hulle die 61-jarige Blackie van den Berg op 2 Junie op haar plaas naby Sannieshof in Noordwes aangeval het, is op borgtog vrygelaat. Die polisie se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

4 studente aan UP geskors

Vier studente aan die Universiteit van Pretoria is geskors hangende ’n tugverhoor nadat hulle ’n werknemer in die universiteit se biblioteek gyselaar gehou het. Woordvoerder Rikus Delport sê die vrou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koop en Verkoop – 12 Junie 2017

POSTE EN BETREKKINGS Ek is tuisversorger woon in, het goeie verw marinda 0722011510 ek soek asb dringend werk kan enige huishoudelike gebruiksware herstel ook kennis van a tot z 0822560168 andre Afd 1....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Treine by Kaapstad-stasie aan die brand gesteek

Sowat 27 spitstydtreine is vanoggend gekanselleer ná gisteraand se oproerigheid by die Kaapstad-stasie waartydens vier lokomotiewe en vier passasierswaens onder meer aan die brand gesteek is. Metrorail...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maimane, Zille besig om media toe te spreek

Die DA-leier, Mmusi Maimane, en die premier van die Wes-Kaap, Helen Zille, is op die oomblik besig om die media in Rosebank, Johannesburg, toe te spreek ná gisteraand se vergadering van die DA se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Motsoeneng se prokureur geskok oor raad se besluit

Die SAUK berig dat die prokureur van die uitsaaier se afgedankte voormalige bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng, sy skok uitgespreek het oor die tussentydse raad se aangekondiging dat hulle ‘n aanbeveling...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Absa skenk R10 miljoen aan UV

Absa gaan die week R10 miljoen  aan die Universiteit van die Vrystaat skenk as deel van ’n beursprogram om toegang tot tersiêre onderrig vir verdienstelike behoeftige studente moontlik te maak. Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zille sal aanbly as premier

Helen Zille sal as premier van die Wes-Kaap aanbly, maar het ingestem om haar posisies in alle strukture van die party, waaronder die Federale uitvoerende komitee, die Federale-Raad en die Provinsiale...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koste van storm, brande in Wes-Kaap

Versekeringsmaatskappye verwag dat die koste van verlede week se wind- en reënstorm in die Wes-Kaap en die verwoestende brande in die Suid-Kaap, tussen R3 miljard en R4 miljard sal beloop. Volgens die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Voer aanvalle uit tydens Ramadan”

Die Islamitiese Staat het ‘n beroep op sy ondersteuners gedoen om in die heilige Moslem-maand, Ramadan, aanvalle in Amerika, Europa, Rusland, Australië, Irak, Sirië, Iran en die Filippyne uit te voer....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Honderde kry voedselvergiftiging in kamp

Honderde mense het voedselvergiftiging opgedoen in ‘n kamp vir ontwortelde mense naby die Irakse stad, Mosul. Volgens die Verenigde Nasies se vlugteling-agentskap is sowat 800 gevalle aangemeld en is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bewerings oor Guptas, ambassadeur word ondersoek

Die departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê ‘n interne ondersoek gaan gedoen word oor bewerings dat die ambassadeur in Nederland, Bruce Kholoane, namens die Gupta-familie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Solidariteit verwelkom Motsoeneg se afdanking

Die vakbond, Solidariteit, het die voormalige bedryfshoof van die SAUK, Hlaudi Motsoeneng, se afdanking verwelkom. Woordvoerder Juran van den Heever sê Solidariteit wag ook nog op ʼn hofdatum nadat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Motor aan die brand gesteek met bestuurder nog binne

Niemand is nog in hegtenis geneem nie nadat ‘n Uber-bestuurder se motor Saterdag by Loftus Versfeld in Pretoria aan die brand gesteek is terwyl hy binne die voertuig was. Uber sê die man het ernstige...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bangladesj: 46 sterf weens moesonreën

Minstens 46 mense is weens swaar moesonreën in die suidooste van Bangladesj dood, terwyl pad- en telefoonverbindings ook afgesny is. Die meeste van die slagoffers se huise is deur modderstortings...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wysigingswet se bepalings van krag

Die eerste stel bepalings van die Wysigingswet op die Finansiële Inligtingsentrum het van krag geword. Die Minister van Finansies, Malusi Gigaba, moes op ‘n datum besluit waarop die wet in werking...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live