Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Honderde kry voedselvergiftiging in kamp

$
0
0
Honderde kry voedselvergiftiging in kamp

Honderde mense het voedselvergiftiging opgedoen in ‘n kamp vir ontwortelde mense naby die Irakse stad, Mosul.

Volgens die Verenigde Nasies se vlugteling-agentskap is sowat 800 gevalle aangemeld en is ongeveer 200 mense in hospitale opgeneem.

Die Rudaw-nuusagentskap berig dat die mense siek geword het van kos wat deur ‘n restaurant in die Irakse dorp, Irbil, voorberei en deur ‘n liefdadigheidsorganisasie van Katar na die kamp gebring is.

The post Honderde kry voedselvergiftiging in kamp appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!