Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Bewerings oor Guptas, ambassadeur word ondersoek

$
0
0

Die departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê ‘n interne ondersoek gaan gedoen word oor bewerings dat die ambassadeur in Nederland, Bruce Kholoane, namens die Gupta-familie saketransaksies met sakelui in die land onderhandel het.

Uitgelekte e-posse die afgelope naweek verbind Kholoane met onderhandelings met ‘n kweekhuisvervaardiger.

Kholoane het vroeër ook die Guptas gehelp om met ‘n privaatstraler op die Waterkloof-lugmagbasis by Pretoria te land.

The post Bewerings oor Guptas, ambassadeur word ondersoek appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!