Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Solidariteit verwelkom Motsoeneg se afdanking

$
0
0
Solidariteit verwelkom Motsoeneg se afdanking

Die vakbond, Solidariteit, het die voormalige bedryfshoof van die SAUK, Hlaudi Motsoeneng, se afdanking verwelkom.

Woordvoerder Juran van den Heever sê Solidariteit wag ook nog op ʼn hofdatum nadat Motsoeneng as respondent in die vakbond se kostebevelsaak teen die SAUK gevoeg is.

Hy sê Motsoeneng sal aan die hof moet verduidelik waarom hy nie in sy persoonlike hoedanigheid aanspreeklik gehou moet word vir die onregmatige afdanking van agt SAUK-joernaliste nie, aangesien daar geen rede is waarom die belastingbetaler daarvoor moet opdok nie.

The post Solidariteit verwelkom Motsoeneg se afdanking appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!