![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/KOOP-EN-VERKOOP-MAANDAG-66-150x150.png)
POSTE EN BETREKKINGS
Ek is tuisversorger woon in, het goeie verw marinda 0722011510
ek soek asb dringend werk kan enige huishoudelike gebruiksware herstel ook kennis van a tot z 0822560168 andre
Afd 1. Werkloos ek doen verfwerk binne en buite jou huis ,plumbing staalsweiswerk heinings hekke enige iets by jou huis en ek herstel ook jou voertuig,help asb,skakel Charles 0799576335
Afdeling 1. Poste en Betrekkings. Gekwalifiseerde Versorger soek werk. Kontak Jenny by 0630895597
____________________________________________________________________________________
VERKOPE
1 X RONDE BAL & KLOU EETKAMER STEL MET DRAAI TAFEL EN 8 STOELE ( 2 GEBREEK MAAR BESKIKBAAR ) @ R 4 000.00
1 X SKOOL TAFELTJIE MET SKUINS BLAD & R 1 000.00 of naaste kontant aanbod
SKAKEL ASB : 082-514 9631
Ek het ‘n SAMSUNG TOP LOADER WITH WOBBLE TECHNOLOGY WASMASJIEN 9kg.
Ek het die wasmasjien ‘n jaar maar is baie min gebruik. Baie min gebruik.
TE KOOP VIR R2 000-00 (prys onderhandelbaar) OF OM TE RUIL VIR ‘N FRONT LOADER
Kontak Yvonne Walters 083 792 8197
Ek het n Southern Cross 2400 watt turbo grassnyer met n bak te koop vir R650. Sy skakelaar maak nie mooi kontak nie, dit kos R130 om reg te maak. Kontak Morne by 0844003948
2. Ek het om te verkoop n vw caddy canopy met die vol deur agter vir R3000. Komtak vir Frik by 082 930 3711
Ek het 8 baie mooi plastiese poppe vir R300 dan een groot baie mooi Lappop vir R150 dan n goeie African Grey hok op n stand vir R450 kontak nr 0834799649 Baie dankie
Ek het die volgende om te verkoop. n 8 Port 10/100Mbps switch vir n Rekenaar Prys is R200 en Dan ook n klomp Jewellery beads en Boeke vir R1500. kontak my op.0749931379.Cathy
___________________________________________________________________________________
OPSOEKE
As iemand dalk dubbels het van Mini Kruideniers Little Shop Een en Little Shop Twee sal ek dit graag wil oorneem.
U kan my kontak by 084 4097 019 of tydens werksure by 051-4053725 (Lorraine).
Ek soek n Bovril van die Checkers minis het om te ruil Annamarie 082 4034301
Afdeling 3 opsoek na cannopy vir dubelcap toyota kzt 2002 2003 vir kontant 0843816923 dankie
Afdeling 3 ek is op soek na een van die ou overhead projectors wat nog met transpirante werk. Dit kan stukkend ook wees. Skakel 0828487725. Bettie.
Opsoek na ‘n hangkas wat hang en pakplek het, asook matte wat iemand miskien uitgehaal het. Skakel 072 990 4077
_______________________________________________________________________________
BETAALDE ADV
Ek kan help met plaveisel, verfwerk, teëlwerk. Instandhouding op huise en komplekse, oprigting van dekke. Voorsien en lê van grasblokke. Het al meer as 20jr se ondervinding. Kontak Johan 061 116 5321
The post Koop en Verkoop – 12 Junie 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.