Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Treine by Kaapstad-stasie aan die brand gesteek

$
0
0
Treine by Kaapstad-stasie aan die brand gesteek

Sowat 27 spitstydtreine is vanoggend gekanselleer ná gisteraand se oproerigheid by die Kaapstad-stasie waartydens vier lokomotiewe en vier passasierswaens onder meer aan die brand gesteek is.

Metrorail het ook gewaarsku dat vertragings van langer as ‘n halfuur op verskeie roetes verwag kan word.

Treine na die noordelike en sentrale dele soos Monte Vista, Worcester en Malmesbury word geraak.

The post Treine by Kaapstad-stasie aan die brand gesteek appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!