Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Motsoeneng se prokureur geskok oor raad se besluit

$
0
0

Die SAUK berig dat die prokureur van die uitsaaier se afgedankte voormalige bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng, sy skok uitgespreek het oor die tussentydse raad se aangekondiging dat hulle ‘n aanbeveling van ‘n tugkomitee aanvaar het om Motsoeneng af te dank.

Zola Majavu sê die voorsitter van die tugkomitee het Vrydag aangedui dat uitspraak voorbehou word.

Volgens hom is dit strydig met die tussentydse raad se verklaring.

The post Motsoeneng se prokureur geskok oor raad se besluit appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!