Bfn verdrink in rioolvuil
Die huidige munisipale staking beteken Bloemfontein verdrink tans in rioolvuil. Netwerk24 berig volgens DA-raadslid Rossouw Botes stroom klagtes in sedert die staking van die Suid-Afrikaanse Munisipale...
View ArticleBerry gaan glo skuld beken
Die mede-eienaar van die gewilde jaarlikse Mev. Styl Bloemfonteinkompetisie, Lizette Berry, gaan glo op die 166 aanklagte van bedrog teen haar skuld beken. Netwerk24 berig haar verhoor in die...
View Article“EFF se standpunt oor grondhervorming is teenstrydig”
Die Adjunkminister van Openbare Werke, Jeremy Cronin, het die EFF se standpunt oor grondhervorming as teenstrydig en onsamehangend bestempel. Cronin het in die Nasionale Vergadering deelgeneem aan ‘n...
View ArticleRamaphosa beantwoord vrae oor staatskaping
Adjunkpresident Cyril Ramaphosa beantwoord vandag vrae oor staatskaping en geslagsgeweld in die Parlement. Ramaphosa sal onder meer gevra word of die huidige krisis waarin die land hom bevind, die...
View ArticleLonden: Brand breek uit in woonstelgebou
Daar word gevrees dat mense dood is toe ‘n reuse brand in die vroeë oggendure in ‘n 27-verdieping woonstelgebou in die westelike deel van Londen, Engeland, uitgebreek het. Ongeveer 200...
View ArticleMeer afgegradeer deur Moody’s
Die graderingsagentskap – Moody’s – het sy kredietafgegraderings voorgesit met Eskom, Sasol, MTN, die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika en sewe ander maatskappye wat afgegradeer is. Moody’s het...
View Article50/50 aanbieder vermoor: 3 word ondervra
Drie mense word ondervra in verband met die moord in Johannesburg op die gevierde Carte Blanche-vervaardiger en 50/50 aanbieder Johann Botha en sy vriend Werner “ Swazi” Perchtold. Die twee mans is op...
View ArticlePremier gaan bande met SAUK tydelik verbreek
Die regering van Noordwes sê die premier, Supra Mahumapelo, gaan wat hy noem, sy bande met die SAUK tydelik verbreek. Daar is onlangs berig dat Mahumapelo voorkeurbehandeling kry van die openbare...
View ArticleLonden: Aantal mense dood in reuse brand
Die Londense brandweer het bevestig dat ‘n onbekende aantal mense dood is toe ‘n reuse brand in die vroeë oggendure in ‘n 27-verdieping woonstelblok in die westelike deel van die Britse hoofstad...
View ArticleSkade aan treinwaens: Brandstigter gearresteer
’n Vermeende brandstigter is in hegtenis geneem in verband met Maandagaand se voorval toe agt treinwaens by die Kaapstadse spoorstasie aan die brand gesteek is. Verskeie winkels op die spoorstasie is...
View ArticleSA se A-span
Die Suid-Afrikaanse A-span vir Vrydagaand se wedstryd teen die Franse Barbarians is bekend gemaak. Altesaam sewe van die spelers in die 23-tal het toetservaring. Die Suid-Afrikaanse A-span is: Lwazi...
View ArticleGupta e-posse: Ondersoek na bewerings van staatskaping
Die kantoor van die Openbare Beskermer gaan ‘n voorlopige ondersoek doen na die meriete van bewerings van staatskaping wat vervat is in uitgelekte Gupta e-posse. Die Openbare Beskermer, Busisiwe...
View ArticleDaling in sakevertroue
Ekonome sê die daling in sakevertroue kan toegeskryf word aan die kabinetskommeling en die afgradering van Suid-Afrika deur internasionale graderingsagentskappe. Sakevertroue in die tweede kwartaal het...
View ArticlePlaasaanvallers ontsnap uit polisieselle
Die drie vermeende plaasaanvallers wat Dinsdagoggend uit die polisieselle op Sannieshof in Noordwes ontsnap het, het heel moontlik hulp van buite gehad. Carín Visser, DA-koukusleier in die...
View ArticleAustraliese man (22) wou vir ISIS veg
’n 22-jarige Australiese man is by die Sydney lughawe gearresteer toe hy na Sirië wou vlieg om vermoedelik aan die kant van die Islamitiese Staat te veg. Dit is ‘n misdaad vir Australiese burgers om na...
View ArticleKoop en Verkoop – 14 Junie 2017
POSTE EN BETREKKINGS Ons neem graag ‘n kasbouer in diens wat kan en wil werk, wat met bietjie leiding alleen kan aangaan. Wat houtwerk agtergrond het. Kontak Jaco Henning Kaste by 082 813 9879. Naand...
View ArticleOoreenkoms tussen bestuurders en SA Taxi Finance
Taxi bestuurders wat lede van die taxivereniging Santaco is, het hul protesoptrede gestaak nadat ‘n ooreenkoms met SA Taxi Finance bereik is. Hoofweë in Gauteng is vanoggend deur taxi’s en vragmotors...
View ArticleMan sterf in plaasaanval
’n Man is dood nadat hy en sy vrou gisteraand op ’n plaas in die Haenertsburg-gebied tussen Pietersburg/Polokwane en Tzaneen in Limpopo aangeval is. Twee gewapende mans het die man, wie se naam nog...
View ArticleMan sterf na val in skag
‘n 59-jarige werker is gistermiddag op slag dood toe hy vyf verdiepings ver in ‘n skag by ‘n gebou in Bloemfontein geval het. Die ongeïdentifiseerde man was besig om te werk toe hy in die skag geval...
View ArticleSAL het 2 staatswaarborge ontvang
Die minister van finansies, Malusi Gigaba, sê die Suid-Afrikaanse Lugdiens het die afgelope drie boekjare twee staatswaarborge ter waarde van meer as R11 miljard ontvang. Gigaba het dié inligting in ‘n...
View Article