Adjunkpresident Cyril Ramaphosa beantwoord vandag vrae oor staatskaping
en geslagsgeweld in die Parlement.
Ramaphosa sal onder meer gevra word of die huidige krisis waarin die land hom bevind, die oorsaak is van ‘n gebrek aan morele en etiese leierskap.
Dit sal Ramaphosa se laaste vraag-en-antwoord-sessie wees voordat die Nasionale Vergadering vir reses verdaag.
President Jacob Zuma is volgende week terug in die parlement vir sy vraag-en-antwoord-sessie.
The post Ramaphosa beantwoord vrae oor staatskaping appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.