Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 14 Junie 2017

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Ons neem graag ‘n kasbouer in diens wat kan en wil werk, wat met bietjie leiding alleen kan aangaan. Wat houtwerk agtergrond het.
Kontak Jaco Henning Kaste by 082 813 9879.

Naand eks 26 blanke man opsoek na werk asb, werk hard, kan weldm stoorman, fitter en aan kare werk kan my skakel op 0715507470

____________________________________________________________________________

VERKOPE

Mooi suurlemoene 16 vir R10, 35 vir R20. Johannes 083 257 5383

1x Oregin pine hout dubbelbed, kop stuk met Basis in een. R800.00
Skakel Elsabé 082 540 7018

Afdeling 2 , ‘Dekgras te koop’ Dekgras vir lapa te koop. 350 bondels teen R4,00 per bondel. Kontak Jan by 0731962650

Afdeling 2 Ek het 4 kantoor stoele in baie goeie toestand. R1000 elk 0731414111

Afdeling 2 baba eetstoeltjie, R 100,00 skoon en netjies, Orbitrek oefenapparaat, R500,00 asook ACD golfstel met sak R700.00 skakel 0835616000 baie dankie. Elize

Te koop 1 bolaai wasmasjien R1500, 1 tuimldroer R1000 106 ystr ritsluitrs/zips vir R300 kontak sally 0722172079 0514225325

Hallo ek het n splinter nuwe defy gemini oond van 900mm breet . die oond is nog verpak . ek wil hom verkoop vir R3500. Die oond is swart met silwer knoppe. 0712042208

2 Groot kussings 1,200mx 1.200m swart en grys kleurig Baie netjies R600, Steorofoamballetjies vir gebruik vir Konfettie en stop van kussings R50 per sak asook 1 Staanlamp van rooikoper met Navy skerm R300. Skakel 084 730 4025

te ruil vir kontant 3 geel hout balke 1 punt 7 meter lank R2500 rand skakel vir Casper 0825546449

________________________________________________________________________________

OPSOEKE

Ek soek ‘n Front Loader wasmasjien wat in ‘n goeie werkende toestand is te koop.
Kontak: YVONNE WALTERS 083 792 8197

The post Koop en Verkoop – 14 Junie 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!