![Ooreenkoms tussen bestuurders en SA Taxi Finance](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-107-150x150.png)
Taxi bestuurders wat lede van die taxivereniging Santaco is, het hul protesoptrede gestaak nadat ‘n ooreenkoms met SA Taxi Finance bereik is.
Hoofweë in Gauteng is vanoggend deur taxi’s en vragmotors versper uit protes teen hoër finansieringskoste vir taxi minibusse.
Die minister van vervoer, Joe Maswanganyi, het Santaco-lede gevra om die paaie te ontruim sodat die verkeersvloei na normaal kan terugkeer.
The post Ooreenkoms tussen bestuurders en SA Taxi Finance appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.