![50/50 aanbieder vermoor: 3 word ondervra](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-101-150x150.png)
Drie mense word ondervra in verband met die moord in Johannesburg op die gevierde Carte Blanche-vervaardiger en 50/50 aanbieder Johann Botha en sy vriend Werner “ Swazi” Perchtold.
Die twee mans is op 7 Junie by Perchtold se wegneem restaurant doodgeskiet.
Twee vuurwapens en kontant is tydens die gewapende rooftog buitgemaak.
The post 50/50 aanbieder vermoor: 3 word ondervra appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.