Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Skade aan treinwaens: Brandstigter gearresteer

$
0
0
Skade aan treinwaens: Brandstigter gearresteer

’n Vermeende brandstigter is in hegtenis geneem in verband met Maandagaand se voorval toe agt treinwaens by die Kaapstadse spoorstasie aan die brand gesteek is.

Verskeie winkels op die spoorstasie is tydens die voorval geplunder.

Skade aan die treinwaens en spoorstasie word op miljoene rand beraam.

Metrorail waarsku intussen oor verdere vertragings op sommige van sy roetes in Kaapstad ná eergisteraand se brandstigting en plundery op die Kaapstadse stasie.

Die voorval spruit voort uit frustrasie met vertragings wat deur ‘n elektriese fout veroorsaak is.

Metrorail se woordvoerder, Riana Scott sê dit kniehalter Metrorail se diens.

The post Skade aan treinwaens: Brandstigter gearresteer appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!