Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Londen: Aantal mense dood in reuse brand

$
0
0
Londen: Aantal mense dood in reuse brand

Die Londense brandweer het bevestig dat ‘n onbekende aantal mense dood is toe ‘n reuse brand in die vroeë oggendure in ‘n 27-verdieping woonstelblok in die westelike deel van die Britse hoofstad uitgebreek het.

Dertig inwoners word vir rookinaseming en brandwonde in die hospitaal behandel.

Talle van die ongeveer 500 inwoners het in hul slaapklere uit die blok gevlug.

The post Londen: Aantal mense dood in reuse brand appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!