Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Plaasaanvallers ontsnap uit polisieselle

$
0
0
Plaasaanvallers ontsnap uit polisieselle

Die drie vermeende plaasaanvallers wat Dinsdagoggend uit die polisieselle op
Sannieshof in Noordwes ontsnap het, het heel moontlik hulp van buite gehad.

Carín Visser, DA-koukusleier in die Tswaing-munisipaliteit wat die gebied bedien, sê dit is vir haar duidelik nadat sy gisteroggend die polisieselle besoek het.

Die drie mans, wat van onder meer moord en verkragting aangekla word, het ’n breekyster gebruik om die tralies van hulle sel oop te dwing.

The post Plaasaanvallers ontsnap uit polisieselle appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!