![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-108-150x150.png)
Die minister van finansies, Malusi Gigaba, sê die Suid-Afrikaanse Lugdiens het die afgelope drie boekjare twee staatswaarborge ter waarde van meer as R11 miljard ontvang.
Gigaba het dié inligting in ‘n geskrewe antwoord op vrae in die parlement verstrek.
Gigaba sê SAL het aan sekere waarborge se voorwaardes voldoen.
The post SAL het 2 staatswaarborge ontvang appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.