![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-109-150x150.png)
Die twee mans en ’n vrou wat van die moord op die Carte Blanche-vervaardiger en 50/50-aanbieder, Johann Botha aangekla word, het
vanoggend vlugtig in die landdroshof in Johannesburg verskyn.
Die saak is tot 22 Junie vir verdere ondersoek uitgestel, asook om die drie beskuldigdes kans te gee om regsverteenwoordiging te kry.
Botha en sy vriend is deur rowers in ‘n restaurant in Jeppe doodgeskiet.
The post Botha-moordsaak: 2 mans en vrou in hof appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.