Drinkwater in die grootste gedeelte van Noordwes is skoon en bevat nie swaarmetale of te veel skadelike bakterieë nie.
Die streekkoördineerder van AfriForum in Noordwes, Tiaan Oosthuizen sê die gehalte van behandelde rioolwater is egter ’n bron van kommer in sommige gebiede.
AfriForum het in Mei water in 27 dorpe in Noordwes getoets om te bepaal wat die gehalte van drinkwater en behandelde rioolvuil is.
The post Drinkwater in Noordwes is skoon appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.