![Man sterf na val in skag](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/ER24-13-150x150.jpg)
‘n 59-jarige werker is gistermiddag op slag dood toe hy vyf verdiepings ver in ‘n skag by ‘n gebou in Bloemfontein geval het.
Die ongeïdentifiseerde man was besig om te werk toe hy in die skag geval het.
‘n Woordvoerder van die ER24 nooddiens, Werner Vermaak, sê die skag word vir onderhoudwerk gebruik en items soos telefoonkabels word daarin gestoor.
The post Man sterf na val in skag appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.