Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Arbeidshof beslis teen Samwu-lede

$
0
0
Bfn-betogings: Samwu waarsku lede van metro

Die Arbeidshof in Johannesburg het ’n tussentydse hofbevel uitgereik wat die staking deur lede van die munisipalewerkersvakbond, Samwu, in die Mangaung-metro in Bloemfontein onbeskermd en onwettig verklaar.

Ingevolge die bevel moet die werkers onmiddellik na hul werkplek terugkeer. Die nasionale sekretaris van Samwu, Simon Mathe, sê hulle gaan vandag die vyfde week van die staking binne en die tussentydse bevel motiveer hulle net meer.

Samwu moet voor 18 Augustus redes verskaf waarom die tussentydse bevel nie ’n finale hofbevel moet word nie.

The post Arbeidshof beslis teen Samwu-lede appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!