Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

EFF hof toe oor Guptas se SA burgerskap

$
0
0

Die EFF wil hof toe gaan om die Suid-Afrikaanse burgerskap van die
omstrede Gupta-familie te herroep.

Die party sê in ‘n verklaring hulle het betroubare inligting dat die Departement van Binnelandse Sake aanvanklik die aansoek van die Gupta’s van die hand gewys het omdat hulle nie aan die vereistes voldoen het nie.

Die EFF sê enkele maande later het die destydse minister van Binnelandse Sake, Malusi Gigaba, in ‘n brief aan die departement aan die familie burgerskap verleen.

Die party sê daar was geen buitengewone omstandighede wat die minister gedwing het om aan die Gupta’s burgeskap te gee nie.

The post EFF hof toe oor Guptas se SA burgerskap appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!