Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Vrou (61) op plaas aangeval: Man kry borgtog

$
0
0
Vrou (61) op plaas aangeval: Man kry borgtog

Een van die twee mans wat daarvan verdink word dat hulle die 61-jarige
Blackie van den Berg op 2 Junie op haar plaas naby Sannieshof in Noordwes
aangeval het, is op borgtog vrygelaat.

Die polisie se sersant Kelebogile Moleko sê Piet Setlodi is gister in die Delareyville- landdroshof borgtog van R1000 toegestaan.

Hy en Samuel Mogomotsi staan tereg op aanklagte van huisroof en verkragting en sal weer op 20 Julie in die hof verskyn.

The post Vrou (61) op plaas aangeval: Man kry borgtog appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!