Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koste van storm, brande in Wes-Kaap

$
0
0

Versekeringsmaatskappye verwag dat die koste van verlede week se wind- en reënstorm in die Wes-Kaap en die verwoestende brande in die Suid-Kaap, tussen R3 miljard en R4 miljard sal beloop.

Volgens die president van die Kaapse Sakekamer, Janine Myburgh, gaan dit waarskynlik nog miljarde rande meer wees indien die onversekerde eiendom in ag geneem word.

Sy sê geen waarde kan egter geplaas word op die lewensverlies en lyding van duisende mense wat geraak is nie.

The post Koste van storm, brande in Wes-Kaap appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!