Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Eksamens uitgestel weens staking

$
0
0
Eksamens uitgestel weens staking

Die onderrig van duisende skoolkinders in Mpumalanga het feitlik tot stilstand gekom en eksamens is uitgestel weens ‘n sloerstaking deur onderwysers.

TimesLive berig dat onderwysers reeds vir die afgelope drie weke net vir twee uur per dag – van agtuur tot tienuur – opdaag.

Die staking is oor die vries van onderwysposte en die meer as 24 000 lede van die vakbond, SADTU, in die provinsie sê hulle gaan nie voltyds terugkeer voordat die onderwysdepartement nie die moratorium op die vul van poste ophef nie.

The post Eksamens uitgestel weens staking appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!