2 staatsamptenare gearresteer vir moorde
Twee staatsamptenare van Bloemfontein is weens die moorde verlede week op twee jong mans in hegtenis geneem. Die arrestasies volg nadat die polisie verlede Saterdag op die liggame van die jong mans in...
View ArticleMan beseer toe hy tussen masjiene vasgeklou was
‘n Man het ernstige wonde opgedoen nadat hy glo vir ure vasgeklou was aan masjienerie by ‘n fabriek in Estoire in Bloemfontein. ER24 Noodienste het gistermiddag die man te hulp gesnel waar sy kollegas...
View ArticleOB se kantoor gaan steeds Sassa-saak ondersoek
Die openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, sê haar kantoor gaan steeds die Sassa-saak ondersoek. Dit volg ondanks die Konstitusionele Hof se uitspraak dat Cash Paymaster Service met die uitbetaling...
View ArticleVeldbrand woed in Wes-Kaap
’n Veldbrand in die Winterhoek-omgewing buite Tulbagh in die Wes-Kaap het reeds groot skade aan plantegroei op plekke aangerig en brandslaners het teen vroeg gisteraand nog gespook om dit onder beheer...
View ArticleKommer oor finansiële probleme by SAUK
Die sekretaris-generaal van die SAKP, Blade Nzimande, sê hulle is bekommerd dat die finansiële probleme by die SAUK so erg is dat werkers dalk nie aanstaande maand betaal sal word nie. Nzimande sê...
View ArticleKYK: Sokkerspeler bedank vrou en meisie na wedstryd
Mohammed Anas, doelskopper van die sokkerspan Free State Stars, het Vrydagaand met ‘n rooi gesig en sekerlik ook huismoles gesit toe hy ’n flater begaan en in ’n TV-onderhoud sy vrou én sy meisie...
View ArticleDerde peperduur waterpypleiding
Die DA in die Mangaung-metro bevraagteken die nut van ‘n derde peperduur waterpypleiding wat die departement van waterwese en sanitasie teen R425 miljoen van Brandkop na Lieuwkop wil aanlê. Dié...
View ArticleMinister dien hofstukke in teen bevindings oor Ntlemeza
Die minister van Polisie, Nathi Nhleko, sal na verwagting vandag hofstukke by die hooggeregshof in Pretoria indien om te appelleer teen die hof se bevindings oor die hoof van die Valke, Berning...
View ArticleSassa-saak: “ANC moet rede gee om stil te staan”
Die vakverbond, Cosatu, sê die konstitusionele hof se uitspraak teen die departement van Maatskaplike Ontwikkeling en die agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa), asook die hooggeregshof-uitspraak...
View Article2 vas vir vrou (77) se moord
Twee mans van George in die Suid-Kaap is in hegtenis geneem in verband met die moord op ’n bejaarde vrou kort nadat haar liggaam in die bad in haar huis in die Kraaibosch Country Estate gekry is. Die...
View ArticleOndersoek na bewyse van spioenasie op Trump
Die direkteur van die Amerikaanse speurdiens, James Comey, sal vandag aan die Huis van Verteenwoordigers se intelligensiekomitee verslag doen oor of daar enige bewyse is dat daar op president Donald...
View ArticleGeen stappe teen jagluiperd nie – Varty
Die jagluiperd wat die naweek ‘n seuntjie doodgebyt het, sal nie uitgesit word nie, maar die kamp waarin hy bly sal bykomende beveiliging kry. John Varty, van Tiger Canyons naby Philippolis, het op...
View ArticleVrou (53) betaal polisie-agent om haar man te vermoor
Lede van die Valke in Mpumalanga het gister ’n 53-jarige vrou in hegtenis geneem omdat sy na bewering saamgesweer het om haar man te vermoor. Netwerk24 berig dat die verdagte met ’n huurmoordenaar —...
View Article“Veediefstal dreig om buite beheer te raak”
Die voorsitter van die Oos-Kaapse Rooivleisprodusente-organisasie, Francois du Toit, sê veediefstal dreig om buite beheer te raak en die moontlikheid dat produsente eie reg kan gebruik, kan nie...
View ArticleDepartement moet skool herstel
Die hooggeregshof in die Wes-Kaap het dié provinsie se onderwysdepartement gelas om sonder versuim die Hoërskool Uitzig in Ravensmead te herstel. Die departement moet onmiddellik die nodige stappe doen...
View Article‘ANC is voorste skender van menseregte’
Die Menseregtekommissie het die ANC-beheerde regering uitgelig as ‘n voorste skender van menseregte. Die kommissie sê die regering se onvermoë om noodsaaklike dienste soos water, behuising en sanitasie...
View ArticleR20,6 miljoen se viagra-tablette op lughawe gevind
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het bekend gemaak dat daar eergister by die O.R. Tambo Internasionale Lughawe by Kempton Park beslag gelê is op R20,6 miljoen se viagra-tablette. Woordvoerder Sandile...
View ArticleBejaarde vrou herhaaldelik verkrag, aangerand
Twee mans van 17 en 23 jaar oud is in hegtenis geneem nadat ‘n 70-jarige vrou van Griekwastad in die Noord-Kaap die afgelope naweek herhaaldelik in haar huis verkrag en aangerand is. Sy is na die...
View ArticleDankdag vir die goeie reën
’n Dankdag word Vrydag in die Vrystaat gehou ná die goeie reën oor groot dele van die land. Vrystaat Landbou sê in ‘n verklaring dié gebedsgeleentheid sal by Nampo Park op Bothaville gehou word uit...
View ArticleBram Fischer-lughawe die “beste in Afrika”
Die Internasionale Bram Fischer-lughawe wat Bloemfontein bedien, het twee gesogte toekennings van Airports Council International (ACI) gewen. Netwerk24 berig die lughawe is aangewys as die beste...
View Article