Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

R20,6 miljoen se viagra-tablette op lughawe gevind

$
0
0
R20,6 miljoen se viagra-tablette op lughawe gevind

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het bekend gemaak dat daar eergister by
die O.R. Tambo Internasionale Lughawe by Kempton Park beslag gelê is op
R20,6 miljoen se viagra-tablette.

Woordvoerder Sandile Memela sê in ’n verklaring die besending was van Moembaai in Indië na Swaziland onderweg.

Dit is vir verdere ondersoek aan die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika oorhandig.

The post R20,6 miljoen se viagra-tablette op lughawe gevind appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!