Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

‘ANC is voorste skender van menseregte’

$
0
0
'ANC is voorste skender van menseregte'

Die Menseregtekommissie het die ANC-beheerde regering uitgelig as ‘n
voorste skender van menseregte.

Die kommissie sê die regering se onvermoë om noodsaaklike dienste soos water, behuising en sanitasie in veral landelike gebiede te voorsien, is ‘n oortreding van die Handves van Menseregte.

Statistieke Suid-Afrika se syfers toon dat bykans twee miljoen huishoudings nog steeds nie toegang tot lopende water het nie, terwyl meer as 2,2 miljoen gesinne nie huise het nie.

Die bestuurder van die Menseregtekommissie, Mpho Boikanyo, sê die regering se onvermoë om in miljoene burgers se basiese behoeftes te voorsien, is sonder twyfel ‘n skending van menseregte.

The post ‘ANC is voorste skender van menseregte’ appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!