Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

OB se kantoor gaan steeds Sassa-saak ondersoek

$
0
0
OB se kantoor gaan steeds Sassa-saak ondersoek

Die openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, sê haar kantoor gaan steeds die Sassa-saak ondersoek.

Dit volg ondanks die Konstitusionele Hof se uitspraak dat Cash Paymaster Service met die uitbetaling van maatskaplike toelaes vir nog 12 maande moet voortgaan.

Mkhwebane sê haar kantoor gaan ondersoek instel na die faktore wat tot die krisis gelei het en diegene identifiseer wat daarvoor verantwoordelik was.

The post OB se kantoor gaan steeds Sassa-saak ondersoek appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!