Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Veldbrand woed in Wes-Kaap

$
0
0
Veldbrand woed in Wes-Kaap

’n Veldbrand in die Winterhoek-omgewing buite Tulbagh in die Wes-Kaap het reeds groot skade aan plantegroei op plekke aangerig en brandslaners het teen vroeg gisteraand nog gespook om dit onder beheer te bring.

Die veldbrand woed na berig word op verskeie plase in die omgewing.

Brandweerwaens, twee spanne brandbestryders, wat uit meer as 50 lede bestaan, en ’n helikopter word ingespan om die groot veldbrand te probeer blus.

The post Veldbrand woed in Wes-Kaap appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!