![Vrou (53) betaal polisie-agent om haar man te vermoor](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/Jail-14-150x150.jpg)
Lede van die Valke in Mpumalanga het gister ’n 53-jarige vrou in hegtenis geneem omdat sy na bewering saamgesweer het om haar man te vermoor.
Netwerk24 berig dat die verdagte met ’n huurmoordenaar — wat ’n polisie-agent was — gereël om te help met die moord gister by Malelane met hul terugkeer na Mosambiek, nadat hulle ’n vriend in Witrivier besoek het.
Die vrou het die agent R500 rand vir brandstof en R20 000 vir die moord betaal en is onmiddellik ná die betaling in hegtenis geneem.
The post Vrou (53) betaal polisie-agent om haar man te vermoor appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.