Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Veediefstal dreig om buite beheer te raak”

$
0
0
"Veediefstal dreig om buite beheer te raak"

Die voorsitter van die Oos-Kaapse Rooivleisprodusente-organisasie, Francois du Toit, sê veediefstal dreig om buite beheer te raak en die moontlikheid dat produsente eie reg kan gebruik, kan nie uitgesluit word nie.

Hy sê samewerking tussen die produsente en die polisie wissel van gebied tot gebied, en die probleme wat moontlik handuit kan ruk, is juis in dié gebiede waar samewerking nie na wense is nie.

Du Toit sê daar is reeds verskeie produsente wat op hul eie patrollies ry vir die veiligheid van hul gebiede en die voorkoming van veediefstal.

Volgens die voorsitter van die nasionale veediefstal-voorkomingsforum, Willie Clack, is die huidige statistieke van die polisie en Statistieke Suid-Afrika alles net leuens.

The post “Veediefstal dreig om buite beheer te raak” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!