Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

KYK: Sokkerspeler bedank vrou en meisie na wedstryd

$
0
0
KYK: Sokkerspeler bedank vrou en meisie na wedstryd

Mohammed Anas, doelskopper van die sokkerspan Free State Stars, het
Vrydagaand met ‘n rooi gesig en sekerlik ook huismoles gesit toe hy ’n flater
begaan en in ’n TV-onderhoud sy vrou én sy meisie bedank het.

Netwerk24 berig Anas, wat as speler van die wedstryd aangewys nadat hy twee doele in Free State Stars se kragmeting teen Ajax Cape Town aangeteken het, het onmiddellik probeer vure doodslaan toe hy sy blaps agtergekom het.

Die 22-jarige speler het skaapagtig en stotterend die onderhoud beëindig deur dankie te sê vir die ondersteuning en dat daar meer prestasies gaan kom.

Dit het op Twitter en Facebook behoorlik gegons oor sy penarie.

 

The post KYK: Sokkerspeler bedank vrou en meisie na wedstryd appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!