Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

2 vas vir vrou (77) se moord

$
0
0
2 vas vir vrou (77) se moord

Twee mans van George in die Suid-Kaap is in hegtenis geneem in verband met die moord op ’n bejaarde vrou kort nadat haar liggaam in die bad in haar huis in die Kraaibosch Country Estate gekry is.

Die polisie se kaptein Malcolm Pojie sê die 77-jarige Isabella Kruger se dogter het Saterdagmiddag op haar ligggaam afgekom.

Dit is nog onbekend hoe sy vermoor is en ’n nadoodse ondersoek sal gehou word.

The post 2 vas vir vrou (77) se moord appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!