2 DOOD IN TROMPOP-BOTSING
Twee mense is dood in ‘n trompop-botsing gisteraand op die N8 buite Ladybrand. Nog drie mense het ligte beserings opgedoen in die ongeluk waarin twee voertuie reg van voor teen mekaar gebots het....
View ArticleDEEN HOU VOL DAT HY NIE BETROKKE WAS BY SY VROU SE DOOD NIE
Die Deense man wat op 59 aanklagte wat die onwettige verwydering van menslike weefsel teregstaan, hou vol dat hy nie betrokke was by sy vrou se dood nie. Die saak teen die 64-jarige Peter Frederiksen...
View ArticleJIBA WIL REDES GEE WAAROM SY NIE GESKORS MOET WORD NIE
Die regsverteenwoordiger van die adjunkhoof van die Nasionale Vervolgingsgesag, Nomgcobo Jiba, sê sy sal Maandag ‘n voorlegging aan president Jacob Zuma doen oor redes waarom sy nie geskors moet word...
View ArticleUV-TAALBELEIDSAAK: US, GELYKE KANSE WIL BETROKKE WEES
Die veldtog, Gelyke Kanse, én die Universiteit van Stellenbosch wil beide as vriende van die hof by die hofgeding tussen die UV en AfriForum se taalbeleid betrokke wees. Die US het verlede week in ‘n...
View ArticleSTAATSKAPING: “VERSLAG MOET ONWETTIG VERKLAAR WORD”
President Jacob Zuma gaan volgens berigte vra dat die voormalige Openbare Beskermer, advokaat Thuli Madonsela, se verslag oor staatskaping onwettig verklaar word. Rapport berig dat die president gister...
View ArticleBOER DOODGESTEEK: DERDE VERDAGTE GEARRESTEER
Die polisie in Limpopo het bevestig dat ʼn derde verdagte in hegtenis geneem is in verband met die moord op ‘n boer Dinsdagaand op sy plaas buite Louis Trichardt. Die 62-jarige Hennie Bonnema is...
View ArticleGEVANGENES STEEK MATRASSE AAN DIE BRAND
Gevangenes het Vrydag matrasse in die Krugersdorp-gevangenis aan die brand gesteek. ‘n Woordvoerder van Korrektiewe Dienste, Manelisa Wolela, sê amptenare het die brand geblus en agt van die gevangenes...
View Article“ABRAHAMS KAN SY NAAM RED”– KRIEGLER
Die voorsitter van Freedom Under Law, oud-regter Johann Kriegler, sê die hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag, advokaat Shaun Abrahams, kan sy naam en die aansien van sy amp red deur te erken dat...
View ArticleVS POLISIE VIND 570KG DAGGA IN VRAGMOTOR
Die polisie in die Vrystaat het ‘n vragmotorbestuurder in hegtenis geneem nadat hy in besit betrap is van meer as 570 kilogram dagga. Die geraamde straatwaarde daarvan is meer as R860 000. Die polisie...
View ArticleVEEDIEFSTAL: VERDAGTE IN HOF
‘n Verdagte sal na verwaging môre in die Ermelo-landdroshof in Mpumalanga op ‘n aanklag van veediefstal verskyn. Kaptein Carla Prinsloo van die provinsiale polisie sê die man is Vrydag in die vroeë...
View ArticleNOG ‘N AARDBEWING VERWOES ITALIë
Nog ‘n aardbewing het vanoggend in Italië voorgekom en volgens die jongste berigte is talle geboue verwoes. Die Amerikaanse Geologiese Opnamesentrum sê die skudding in die sentrale dele van die land en...
View ArticleVAN ROOYEN HET GLO GUPTAS BESOEK VOOR SY AANSTELLING
Die minister van Samewerkende Regering, Des van Rooyen, het die Guptas glo sowat sewe keer besoek in die dae voordat president Jacob Zuma hom in ‘n skok-aankondiging as minister van Finansies aangestel...
View Article“MCBRIDE SIT AGTER ALLES”– SAID
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens beskuldig die hoof van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat, Robert McBride, daarvan dat hy agter alles sit nadat ’n regsbeampte van die SAID beweer het hy...
View ArticleVS VROU (65) ERG BESEER IN PLAASAANVAL
ʼn 24-Jarige man is in hegtenis geneem nadat ‘n vrou gisteraand tydens ʼn plaasaanval in die Ladybrand-distrik in die Vrystaat ernstige gesigsbeserings opgedoen het. Die polisie se kaptein Phumelelo...
View ArticleKOVSIES: STUDENTERAAD SAL NIE KLASSE ONTWRIG NIE
Die studenteraad van die Universiteit van die Vrystaat het laat blyk hy sal nie die akademiese bedrywighede ontwrig wat vandag weer op die Kovsie-kampus in die Rosestad begin nie. Netwerk24 berig...
View ArticleHITTEGOLF SAL VOORTDUUR OOR 5 PROVINSIES
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku dat die hittegolftoestande van die afgelope tyd tot ten minste môre in vyf van die provinsies in die land sal voortduur. Die provinsies wat geraak word, is...
View ArticleGAUTENG: KINDERS STERF WEENS WANVOEDING
Altesaam 113 kinders is tussen April verlede jaar en Maart vanjaar in Gauteng weens wanvoeding dood. Volgens die DA het die provinsie se LUR van gesondheid, Qedani Mahlangu die syfer Vrydag tydens ‘n...
View ArticlePASSASIER GRYP BESTUURDER AAN DIE KEEL, VEROORSAAK BOTSING
Vier mense is gister dood en nog ses ernstig beseer in ’n botsing tussen ’n vragmotor en ‘n minibus-taxi op die N2-snelweg naby Empangeni in KwaZulu-Natal nadat die bestuurder van die taxi na bewering...
View Article‘SOKKERWEDSTRYDE KAN AGTER GESLOTE DEURE GESPEEL WORD’
Amptenare van Bloemfontein Celtic het gewaarsku dat die volgende sokkerwedstryde agter geslote deure gespeel kan word. Dit volg nadat geweld uitgebreek het in die Dr. Petrus Molemela-stadion in...
View ArticleBOER VERMOOR, VROU BESEER IN PLAASAANVAL
’n Bejaarde boer is dood en sy vrou is in die hospitaal opgeneem nadat hulle Saterdagaand op hul plaas sowat 30 kilometer van Lephalale/Ellisras in Limpopo aangeval is. Polisiewoordvoerder, kolonel...
View Article