Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

GAUTENG: KINDERS STERF WEENS WANVOEDING

$
0
0

Altesaam 113 kinders is tussen April verlede jaar en Maart vanjaar in Gauteng weens wanvoeding dood.

Volgens die DA het die provinsie se LUR van gesondheid, Qedani Mahlangu die syfer Vrydag tydens ‘n gesondheidskomiteevergadering van die wetgewer bekendgemaak.

Die DA se skaduminister van gesondheid, Jack Bloom, sê 3 040 nuwe gevalle van ernstige wanvoeding is aangemeld, waarvan slegs 1 512 mense mediese behandeling ontvang het.

Bloom sê dit is onaanvaarbaar dat kinders in ‘n stedelike provinsie soos Gauteng nog weens honger sterf.

The post GAUTENG: KINDERS STERF WEENS WANVOEDING appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!