Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

PASSASIER GRYP BESTUURDER AAN DIE KEEL, VEROORSAAK BOTSING

$
0
0

Vier mense is gister dood en nog ses ernstig beseer in ’n botsing tussen ’n vragmotor en ‘n minibus-taxi op die N2-snelweg naby Empangeni in KwaZulu-Natal nadat die bestuurder van die taxi na bewering deur ‘n passasier aangeval is.

‘n Woordvoerder van die provinsiale padverkeer-inspektoraat sê volgens ooggetuies het die passasier die bestuurder in die ry aan die keel gegryp en dit het die botsing veroorsaak.

Die rede vir die aanval is nog nie bekend nie.

The post PASSASIER GRYP BESTUURDER AAN DIE KEEL, VEROORSAAK BOTSING appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!