Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

HITTEGOLF SAL VOORTDUUR OOR 5 PROVINSIES

$
0
0

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku dat die hittegolftoestande van die afgelope tyd tot ten minste môre in vyf van die provinsies in die land sal voortduur.

Die provinsies wat geraak word, is Mpumalanga, Limpopo, Gauteng, Noordwes en die Vrystaat.

Op Lephalale/Ellisras in Limpopo sal die kwik na verwagting vandag tot 41 grade Celsius styg, in Musina tot 39, Rustenburg 38 en in Pretoria tot 37 grade.

In die Vrystaat is Bloemfontein en Welkom vandag die warmste met 34 grade.

Intussen het die departement van Water en Sanitasie ook gewaarsku dat die land se damvlakke steeds drasties daal.

Woordvoerder Sputnik Ratau sê die nasionale watervoorraad is al meer as 200 dae onder 50% en word steeds minder ondanks verlede week se goeie reën in sommige dele van die land.

The post HITTEGOLF SAL VOORTDUUR OOR 5 PROVINSIES appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!