Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

KOVSIES: STUDENTERAAD SAL NIE KLASSE ONTWRIG NIE

$
0
0

Die studenteraad van die Universiteit van die Vrystaat het laat blyk hy sal nie die akademiese bedrywighede ontwrig wat vandag weer op die Kovsie-kampus in die Rosestad begin nie.

Netwerk24 berig volgens ’n verklaring deur Lindokuhle Ntuli, SR-voorsitter, plaas die onlangse gebeure op kampus geweldig baie druk op die studente, wat eerder deur die regering ervaar moet word.

Volgens Ntuli is die stryd om gratis onderrig op die regering en die private sektor gerig en moet dit nie studente se deelname aan akademiese bedrywighede onder druk plaas nie.

UV-studente sal nie weer vanjaar klasse bywoon nie, maar wel aanlyn klasse volg om hulle vir die komende eksamens, wat op 24 November begin, voor te berei.

Studente wat nie internettoegang het nie, kan steeds na die kampus kom om dit te volg.

The post KOVSIES: STUDENTERAAD SAL NIE KLASSE ONTWRIG NIE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!